| Modulekode | JMW 203 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Analise van die kurrikulum en beleidsdokumente vir Wiskunde in die Intermediêre fase. Lesontwerp en toepassing van tegnologie en media in die onderrig van Wiskunde in die Intermediêre fase. |
| Modulekrediete | 6.00 |
| Programme | |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App